Witwatersrand by Wilbur Smith (Paperback, 2014)

thenilestore (1241100)
99% positive feedback
Price:
AU $37.96
ApproximatelyUS $24.32
+ $19.27 shipping
Estimated delivery Wed, May 28 - Wed, Jun 4
Returns:
30 days returns. Buyer pays for return shipping. If you use an eBay shipping label, it will be deducted from your refund amount.
Condition:
Brand New
Op 'n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is.

About this product

Product Information

Op 'n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is. Op die Witwatersrand, waar goud pas ontdek is, moet Sean sy pad oopveg na sukses. In die tog om sy fortuin te maak, bou hy ook 'n lewenslange vriendskap, konfronteer sy duiwels en baan sy weg na 'n belowende toekoms. Dan ruk verraad die mat onder sy voete uit en als waaroor hy gewerk het, word skielik van hom af weggeneem. Maar wie nie waag nie, wen nie . . . In die wildernis wag 'n nuwe avontuur. Niks kry hom onder nie - nie 'n verwoede aanval deur 'n olifantbul of die grusame sterftes wat hy moet aanskou nie - en steeds bly Sean droom van 'n gesin en 'n plaas van sy eie. Die dapper jong man wat alles met bloedsweet oorwin, besef egter weldra dat die verlede hom steeds in sy kloue beet het . . .

Product Identifiers

PublisherAdamastor
ISBN-139780795707407
eBay Product ID (ePID)209219593

Product Key Features

Book TitleWitwatersrand
AuthorWilbur Smith
FormatPaperback
LanguageAfrikaans
Publication Year2014
GenreHistorical
Number of Pages386 Pages

Dimensions

Item Height234mm
Item Width156mm
Item Weight590g

Additional Product Features

Title_AuthorWilbur Smith
No ratings or reviews yet
Be the first to write a review